So maak ons Natuurlike seep.
Leer stapsgewys hoe om jou eie resepte te ontwikkel en seep vir die huis of 'n eksta inkomste te genereer.
4.97 (20 reviews)

49
students
6 hours
content
Dec 2020
last update
$19.99
regular price
What you will learn
Hoe om natuurlike seep te maak met gereedskap en bestandele wat jy reeds in jou huis het.
Leer die teorie agter seepmaak en verstaan hoe verskillende olies werk.
Formuleer jou eie gunsteling resepte.
Gebruik natuurlike kleur, geur en ander bestandele om fantstiese seep te maak.
Leer hoe om foute te vermy, asook om dit te identifiseer en te korrigeer.
Seep verpakkings opsies en etiket vereistes as jy wil verkoop.
As jy wil opgradeer van stokperdjie na besigheid, wys ek jou hoe om self seepvorms en ander gereedskap op 'n sakpas begroting te maak.
Related Topics
3617704
udemy ID
11/6/2020
course created date
1/26/2021
course indexed date
Bot
course submited by